Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
🖤  LowCarb RANDREKKER RESEPTE - Nou SLEGS R50

🖤 LowCarb RANDREKKER RESEPTE - Nou SLEGS R50

R 50 Sale R 250

Dis die begin van die jaar en heelwat van ons probeer nog ons finansies regkry na die vakansie en al die onkostes wat die nuwe skooljaar gebring het. Almal van ons probeer 'n geldjie iewers spaar. Een van die grootste wanopvattings van LowCarb is dat dit baie duur is om te volg. Die waarheid is egter dat jy baie lekker op 'n LowCarb Dieet kan eet, en dat die Dieet net so duur is soos wat jy dit maak - en hierdie resepte eBoek bewys dit!

In hierdie eBoek gaan jy nie resepte met steak en skaap tjops en amandel meel en ryk, romerige souse kry nie. In hierdie resepte eBoek gaan jy BEKOSTIGBARE (en sommer net plain GOEDKOOP) resepte kry. Ons gebruik goedkoper groente (vir slaaie en bygeregte), goedkoper vleis snitte (soos stowevleis, lewer en wors), goedkoper vis (soos sardyne en snoek) en as ons bak, doen ons dit met goedkoper meel (soos klapper en lynsaad). 'n Hele verameling splinternuwe en heerlike resepte met goedkoop bestanddele!

Hierdie eBoek is 'n ABSOLUTE MOET vir enige iemand wat op 'n begroting moet en wil werk - die maaltydbeplanning en bespringswenke ter inleiding is spesifiek bymekaar gesit vir LowCarbers en vertel jou alles van geld in die kombuis spaar en die resepte help jou om HEERLIK TE EET, terwyl jy GELD SPAAR!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp