Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb SMOOTHIES On Sale

LowCarb SMOOTHIES

R 125 Sale R 300

Hierdie unieke Resepte eBoek gaan jou lewe - en gesondheid - verander! Smoothies is vinnig en maklik om te maak, voedsaam en vullend. En hierdie boek is BAIE spesiaal, want vir die eerste keer is die fokus op LOWCARB Smoothies - met dieselfde smaak, maar met baie minder suiker/koolhidrate - inteendeel, elke Smoothie in hierdie boek (met of sonder vrugte) bevat minder as 10g Net Carbs per porsie!. Hierdie boek is geskik verslankers, diabete, kinders/volwassenes met ADHD - en enige iemand wat VRUGTE op 'n LowCarb Dieet mis!

Daar is meer as 120 Resepte in hierdie Resepteboek - met vrugte, groente en Smoothies met spesifieke gesondheidsvoordele. As daar EEN boek is wat jy in jou LowCarb versameling MOET hê, is dit hierdie een.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp