Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb SOET EN SOUT VETBOMME
LowCarb SOET EN SOUT VETBOMME

LowCarb SOET EN SOUT VETBOMME

R 145 Sale R 250

LowCarb Soet en Sout Vetbomme is voltooi! Vetbomme is basies "LowCarb sweeties" met heelwat gesondheidsvoordele! Dit is hoog in vet wat ons keer om te ooreet en dit is hoog in energie, wat dit ideaal maak vir LowCarbers wat oefen.

Vetbomme gee vir jou al die inligting en wenke oor Vetbomme, bestanddele en hoe om dit te maak.

En dan, 'n versameling van die heerlikste (en vinnigste) SOET Vetbomme - ideaal vir daardie tye wanneer die lus vir 'n soet dingetjie slaan, maar ons nie baie koolhidrate kan inneem nie.

En dan, ook 'n versameling van die heerlikste SOUT Vetbomme. Nou as jy nog nie Sout Vetbomme gemaak het nie - het jy iets gemis! Ideaal vir tussenin peusel, inpakkos of happies voor 'n braai/by 'n funksie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp