🍧 KOOP EEN LOWCARB SOETGOEDBOEK VIR SLEGS R145 EN KRY DIE ANDER 7 SOETGOEDBOEKE HEELTEMAL GRATIS!
Vir slegs R145 ontvang jy dus 8 VOLLEDIGE Soetgoedboeke met volledige info oor LowCarb-bestanddele en wenke, asook 'n versameling van die beste en lekkerste LowCarb Resepte.
LowCarb Klein Koekies - soos Sjokoladesplinter Koekies, Tennis Beskuitjies, Konfyt Koekies, Gemmerbroodmannetjies, Romany Creams, Brosbrood, Kaneelkoekies
LowCarb Lekkergoed - soos sjokolade, fudge, truffles, malvalekkers, gummy bears, meringues.
LowCarb Nageregte - soos jellie, mousse, gebakte poedings en poedingsouse.
LowCarb Soet Terte - - soos Suurlemoen Meringue, Appeltert, Vrugtekelkie Tert, Oppenheimer Tert, Melktert, Peppermint Crisp.
LowCarb Groot Koeke - Sjokoladekoek, Karamelkoek, Reenboogkoek, Swartwoudkoek, Red Velvetkoek, Vanilla en Sjokolade Plaatkoeke
LowCarb Kolwyntjies - Vanilla Kolwyntjies, Rooifluweel Kolwyntjies, Sjokolade Kolwyntjies
LowCarb Roomys, Yslollies en Sorbets - - Vanilla Roomys, Sjokolade Roomys, Sjokment Roomys, Koffie Roomys, 'n versameling yslollies en vrugte sorbets,
LowCarb Kaaskoeke - van eenvoudig tot deftig, New York, Sjokolade, Koffie, Rooifluweel