Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
ROOMYS, YSLOLLIES en SORBETS - LowCarb Soetgoed Reeks

ROOMYS, YSLOLLIES en SORBETS - LowCarb Soetgoed Reeks

R 75 Sale R 125

ROOMYS, YSLOLLIES en SORBETS - LowCarb Soetgoed Reeks

Hierdie liplekker Resepte eBoek sluit in:
* Inligting oor LowCarb Bestanddele
* Wenke vir die maak van tuisgemaakte LowCarb Roomys - met of sonder 'n roomysmaker
* Plus 'n versameling van die beste Roomys, Yslollie en Sorbets Resepte

Met LowCarb-weergawes van ou HighCarb gunstelinge, is hierdie boek ideaal vir almal wat van roomys hou - en veral diegene met kinders. Geskikte roomysresepte gee ook aanleiding tot 'n hele rits ander dinge wat nie altyd op 'n LowCarb Dieet ingeneem kon word nie, soos melkskommels en Don Pedro's! En LowCarb Roomys is ideaal vir Smoothies!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp