Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
⛈️ WINTER BONDEL RANDREKKER-RESEPTEBOEKIES On Sale
⛈️ WINTER BONDEL RANDREKKER-RESEPTEBOEKIES
⛈️ WINTER BONDEL RANDREKKER-RESEPTEBOEKIES
⛈️ WINTER BONDEL RANDREKKER-RESEPTEBOEKIES
⛈️ WINTER BONDEL RANDREKKER-RESEPTEBOEKIES

⛈️ WINTER BONDEL RANDREKKER-RESEPTEBOEKIES

R 125 Sale R 225

Die LowCarb Kombuis het verlede jaar 'n reeks Resepteboekies beskikbaar gestel vir spotgoedkoop - dit word die Randrekker Reeks genoem. Met meer Resepte, vir minder.

Elke boekie dek 'n spesifieke onderwerp (sien hieronder vir details) en bestaan uit basiese LowCarb-inligting en 30 heerlike en goedkoop LowCarb Resepte met 'n voedingsanalise by elke Resep.

Waarom hierdie Reeks? 
Om die eenvoudige rede dat nie almal altyd geld het om duur of volledige Resepteboeke aan te koop nie, en hierdie boekies gee 'n fantastiese, wye verskeidenheid resepte teen 'n prys wat jy nêrens anders sal raakloop nie. 

Die WINTER RANDREKKER-RESEPTEBOEKIE BONDEL bestaan uit die volgende boekies:
#1 - Winter Sop
#2 - Kerrie/Bredies
#3 - Warm Poedings
#4 - Beesvleis Resepte
#5 - Hoender Resepte

Die normale aankoopprys van die Randrekker-Resepteboekies is R45 elk, maar jy kan spaar as jy hierdie bondel met 5 Resepteboekies spesifiek vir Winter aankoop.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp