Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
WINTER-SOP 🥘 DIEETPLAN On Sale
WINTER-SOP 🥘 DIEETPLAN
WINTER-SOP 🥘 DIEETPLAN
WINTER-SOP 🥘 DIEETPLAN

WINTER-SOP 🥘 DIEETPLAN

R 245 Sale R 500

LowCarb Winter-Challengers verloor tussen 3-5kg per week op hierdie splinternuwe Dieetplan!

So meeste van julle weet van die Sopdieet Resepteboek wat ek 'n hele paar jaar gelede geskryf het.
MAAR! Daar is nou 'n splinternuwe Winter-Sop Dieetplan beskikbaar - en ja, dit is iets heeltemal verskillend en nuut (al is die konsep nie 100% nuut nie).
Ek het hierdie Dieetplan aangepas vir die Winter-Challenge, en omdat daar soveel mense is wat van die konsep hou, maar nie aan 'n Challenge wil deelneem nie, het ek besluit om dit apart ook beskikbaar te stel. En jy gaan beslis nie spyt wees nie!

Die Winter-Sop Dieetplan bestaan uit 'n 4 Week Dieetplan.
Jy ontvang DRIE SOP-RESEPTE vir elke week.
Elkeen van hierdie Sopresepte het 'n aantal BYVOEGINGS.
Die byvoegings sorg vir afwisseling, help met versadigheid sodat jy nie verveeld raak met dieselfde Sopresepte nie, en langer versadig bly.
Jy ontvang 'n SPYSKAART vir elke week, waar jou drie Sopresepte met die byvoegings uiteengesit word, 
PLUS die Bykosse/Resepte wat jy saam met die Sop kan geniet, indien jy sou wou. 
(Dit maak byvoorbeeld voorsiening vir ietsie lekkers soos broodjies of frikkadelletjies of uieringe of drywende kaasbroodjies, ens.)

jy ontvang AL die Resepte wat in hierdie Dieetplan gebruik word. (Sopresepte, Byvoegings en Bykosse)
ASOOK volledige instruksies oor hoe die Dieetplan werk.
Hierdie Dieetplan is vinnig, maklik, baie beskostigbaar en dit werk!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp