Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
BEESVLEIS RESEPTE - Randrekker Reeks #4 On Sale

BEESVLEIS RESEPTE - Randrekker Reeks #4

R 30 Sale R 45

BEESVLEIS RESEPTE - Randrekker Reeks #4
Splinternuwe Reeks LowCarb RANDREKKER-BOEKIES NOU BESKIKBAAR!

Hierdie Resepteboekies is Spotgoedkoop - goedkoper as 'n melk en brood, of cuppaccino by jou gunsteling coffee shop... 
Waarom? Want mens kom op 'n punt waar mens heeltyd hoor:
"LowCarb/Keto Resepteboeke is so duur..."
"LowCarb/Keto is so duur om te volg..."

Hierdie reeks Resepteboekies wys vir jou - DIT IS NIE!
Eerstens gaan jy nêrens hierdie hoeveelheid GETOETSTE en BEPROEFDE LowCarb/Keto Resepte MET VOEDINGSANALISES vir so min geld aangekoop kry nie.

Tweedens is die bestanddele wat in die Resepte gebruik word, maklik verkrygbaar en in die meeste gevalle ook baie bekostigbaar.

En 30 Resepte? Wel, as jy elke dag EEN Resep uit EEN van die Resepteboekies wil eet, is daar 'n Resep vir elke dag van die maand!

Elke Randrekker Resepteboekie bevat 30 Heerlike, Maklike, Beproefde, Getoetste en Oorspronklike LowCarb/Keto Resepte.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp