1 kg hoender borsies, ontbeen en velloos
45 g botter
hoenderspeserye, droë roosmaryn en tiemie na smaak
1 knoffelhuisie, fyngemaak
80 ml hoender aftrekse…
500 g hoenderlewers, skoongemaak
30 ml botter
150 g uie, gekap
150 g groen soetrissie (of meng geel, rooi en groen)
Soetsuur Sous:
125 ml xylitol/eryrthri…
500 g hoenderlewertjies, skoongemaak
sout en peper na smaak
25 g botter
100 guie
100 g groen soetrissie, in repe gesny
25 ml tamatie puree
1 hoender aftrek…
Ek sny gewoonlik my hoenderborsies in repies as ek hierdie gereg maak, maar jy kan ook die borsies heel hou of ander hoenderporsies vir die gereg geb…
Read More24 hoendervlerkies, puntjies afgesny
5 ml fyn gemmer
3 knoffelhuisies, fyngemaak
30 ml xylitol, of versoeter na smaak
2,5 ml rooipeper
30 ml (sesame) olie…
8 hoenderborsies, ontbeen en velloos
8 repies streepspek
60 ml Tuisgemaakte LowCarb Pesto
TUISGEMAAKTE LOWCARB PESTO
45 g vars basiliekruid blare, gewas …
Hierdie resep is bloot toevallig is dit een van die eerste resepte wat ek ooit decarb het - die oorspronklike resep het ek in die Huisgenoot raakgele…
Read MoreOns het dikwels oorskiet vleis (soos na 'n braai) wat ons nie weet wat om mee te maak nie. Hierdie reep is perfek daarvoor. (Of nog beter - braai eks…
Read More1 kg hoender borsies, gaargemaak
200 g spek stukkies, gaargemaak
500 g spinasie, gaar gestoom en goed gedreineer
3 knoffelhuisies, fyngemaak
150 g roomka…
6 hoender dye, met vel aan
20 ml olie
60 ml Dijon-mosterd
60 ml room
30 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
5 ml borrie
5 ml mosterd saad, opsione…
750 g ohoenderborsies, ontbeen
30 ml olie
150 g uie, in ringe gesny
1 knoffelhuisie, fyngemaak
15 ml kerrie poeier
5 ml borrie
2,5 ml paprika
400 ml klapper…
1 kg hoender dye
sout, peper en hoender speserye na smaak
10 knoffelhuisies
30 ml olie
30 ml suurlemoen sap
5 ml droë kruie
10 g varsgekapte pietesielie
Pla…