Hierdie is my gunsteling ontbyt vir 'n LowCarb Dieet. Alles in een pan - en blitsvinnig om te maak.
30 g botter
100 g spek
50 g sampioene
1-2 beef/vark c…
75 g roomkaas
1 eier
45 ml room
10 g lynsaad meel
kunsmatige versoeter na smaak (of LowCarb Stroop*)
Meng die roomkaas, eier en room saam in ‘n klein kast…
15 ml olie
60 g spinasie
6 repe streep spek
6 eiers
sout en peper na smaak
60 g cheddar, gerasper
60 g feta, gekrummel
Voorverhit die oond tot 180°C. Verf d…
500 g bees en/of maalvleis
1 knoffelhuisie, fyngemaak
10 ml droë pietersielie
2,5 ml paprika
rooipeper na smaak, opsioneel
sout en peper na smaak
5 eiers
&n…
Read More25 g botter
100 g ui, fyn gekap
100 g groen/rooi soetrissie, gekap
200 g tamatie, fyngekap
4 eiers, geklits
1 ml rooi peper, of na smaak
sout en peper na s…
Read More2 eiers
30 ml water
sout en peper na smaak
gemengde kruie na smaak
20 g botter
40 g gekapte ham
10 g gekapte uie
15 g gekapte groenrissie
30 g cheddar, geras…
Shakshouka kom tradisioneel van Noord-Afrika af – dit is letterlik “eiers in tamatiesous”. Die tamatiesous resep hieronder hoef nie net vir Sha…
Read More15 ml olie
15 ml suurlemoen sap
300 g sampioene, gekap
100 g ui, gekap
3 knoffelhuisies, fyngemaak
6 eiers
50 g mozzarella, gerasper
Verhit die olie e…
Read More2 eiers
30 ml room
90 g tuna
30 ml mayonnaise
30 g botter
60 g cheddar, gerasper
15 ml parmessaan, gerasper (opsioneel)
sout en peper na smaak
droë pietersie…
Read More30 g botter
2 eiers
15 ml room
sout en peper na smaak
30 g mozarella, gerasper
30 g cheddar, gerasper
30 g feta, gekrummel
5 ml droë gemengde kruie
Sme…
Read More140 g haselneute
200 g amandels
160 g lynsaad
30 g kakao, onversoet
2,5 ml sout
60 g botter, gesmelt
60 ml (haselneut) olie
60 g suikervrye sjokolade
6…
Read MoreOmelet Rolletjies is een van my gunsteling LowCarb-geregte. Dis vinnig en veelsydig. Jy kan omelet rolletjies in twee sny, of jy kan dit in dunnerige…
Read More