2 eiers
30 ml room
10 g uie, fyn gekap
50 g spek of ham, fyn gekap
30 g groen/rooi soetrissie, fyn gekap
2 ml rissiepoeier, of na smaak
5 ml xylitol, of ve…
15 g botter
1 eier
15 ml klapper meel
2 ml psyllium husk poeier
60 ml (klapper) room
knippie sout
Meng al die bestanddele saam in 'n klein kastrolletjie. V…
2 eiers
15 ml water
sout en peper na smaak
15 g botter
50 g gaar hoender, in blokkies gesny
10 g swart olywe, in skyfies gesny
15 g tamatie, in klein blokk…
Maak eerste die KITSBROODJIE:
30 ml amandel meel
30 ml lynsaad meel
1 ml bakpoeier
15 g botter, gesmelt
1 eier
Smelt die botter in ‘n glasbeker in die mikr…
30 g spinasie, in dun repe gesny
15 ml olie
2 eiers
15 g feta, gekrummel
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
Plaas die spinasie in 'n pan en voeg 15…
30 ml (2 E) goue lynsaad
30 ml (2 E) klapper meel
30 ml (2 E) chia saad
125 ml melk
30 ml (2 E) room
15 ml (1 E) xylitol, of na smaak
5 ml vanilla geursel
P…
100 g rou amandels, gekap
100 g rou okkerneute, gekap
75 g klapper vlokkies/flakes
40 g sesame saad
20 g lynsaad
20 g chia saad
7,5 ml fyn kaneel
5 ml vanil…
100 g gerysde blomkool, gaar
30 g botter
75 g bees maalvleis
2 eiers
30 ml room
Geur die blomkool met braaivleis speserye, peper en pietersielie na smaak.…
Hierdie resep gaan een van jou gunstelinge word - dis maklik om te maak, lyk mooi en smaak heerlik. Jy kan ook ander bestanddele in die "ham-bakkies"…
Read MoreHierdie resep is wonderlik vir daardie oggende wat almal ontbyt soek, maar jy eerder tyd met jou familie wil spandeer as om voor die stoof …
Read MoreEk gaan doodeerlik wees: Dit het my 'n tydjie geneem om aan chia-saad gewoond te raak. But I stuck it out - dit is after all 'n superkos, is propvoel…
Read More