25 g klapper meel
10 g (gewone) klapper
2,5 ml bakpoeier
1 ml sout
45 g botter, gesmelt
60 ml xylitol/erythritol
3 eiers
2,5 ml vanilla
2,5 ml klapper geurse…
Hierdie tiramisu bestaan uit koeklae wat van amandelmeel gebak word, ‘n heerlike koffie-gegeurde vla. Die Resep het die eerste keer in 2017 op Die Lo…
Read MoreEk hou van KLEIN porsies poeding - vir die eenvoudige rede dat dit bekostigbaar is om te maak, en natuurlik nie die risiko het dat mens te veel daarv…
Read MoreEen van die positiewe dinge van LowCarb is kaaskoek! Toelaatbare bestanddele en eintlik redelik laag in koolhidrate. Hierdie kaaskoek-resep is vir ja…
Read MoreHierdie jellie is een van daardie Top 10 LowCarb-resepte vir my persoonlik. Nie omdat dalk so lekker is nie, maar omdat dit so 'n lewensredder is! Ee…
Read MoreSjokolade mousse is een van die voordele van LowCarb - ons mag dit eet! Hierdie is een van my gunsteling sjokolade mousse-resepte, dalk so bietjie me…
Read MoreSoms weet mens nie wat om met oorskiet groente te doen nie - en dan is die lekkerste opsie, recycle dit vir poeding!
3 eiers
90 g gaar, fyn pampoen
180 …
Hierdie reseppie is verspot maklik om te maak, en dit is heerlik lig na 'n swaar ete. Jy kan die resep verdubbel as jy 'n tert verkies, of vir meer m…
Read More75 g botter, kamer temperatuur
125 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
15 ml aarbei geursel
2 eiers
125 ml room
150 g amandelmeel
30 ml psyllium h…
So verspot maklik om te maak - en die vesel inhoud van die chia-saad maak die Net Carb-inhoud nog laer! Chia-saad gee oor 'n natuurlike "jellierige" …
Read MoreWanneer dit bessie-tyd is, is die goeie nuus dat LowCarbers kan en mag so bietjie aarbei/bessie-toelaatbare konfyt inneem! Hierdie resep is heeltemal…
Read More115 g botter, in blokkies gesny
120 g amandel meel
35 g klapper meel
180 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
10 ml ongegeurde gelatien
5 ml vanil…