100 g blaarslaai, dun gekerf
50 g uie, fyn gekap
50 g tamatie, fyn gekap
200 g bees maalvleis, gaar en gegeur
100 g spek, bros gebraai en fyn gekap
30 g c…
Hierdie slaai mag dalk eenvoudig klink, maar dit is heerlik en perfek saam met 'n braai op 'n warm somersdag. Jy kan ook brosgebraaide spekstukkies b…
Read More(Net so vir interessantheidshalwe, hierdie is 'n tradisionele gereg uit Bosnië, wat Cimbur genoem word.)
30 ml olie
25 g uie, gekap
25 g rooi soetrissie…
50 g seldery, fyn gekap
200 g gerookte snoek, in stukkies gesny
100 g avokado, in klein blokkies gesny
30 ml mayonnaise
30 ml suurlemoen sap
versoeter, so…
Hierdie is die tipe LowCarb-Resep waarvan ek baie hou - kopkool is goedkoop en dit is heerlik wanneer dit op hierdie manier gaargemaak word. Jy kan o…
Read More500 g vars Brusselse spruite
Sous:
125 ml gewone joghurt
15 ml mayonnaise
10 ml Dijon mosterd
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Sny 'n kruisie aan d…
500 g broccoli, gaar en in klein stukkies gesny
180 ml room
250 g roomkaas
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
Italiaanse speserye na smaak
50 g che…
Die tertkors vir hierdie quiche is opsioneel - soos by alle quiches, actually. Hierdie is 'n goeie quiche-korsresep om te hê. Jy kan die quiche ook i…
Read More200 g blomkool, gerys
50 g rooi uie, gekap
50 g rooi soetrissie, gekap
25 g seldery, gekap
25 g rooi kool, fyn gekap
30 ml mayonnaise
30 ml olie
15 ml asyn
5…
180 g cheddar, gerasper
180 g roomkaas
30 g klapper olie
5 ml knoffel poeier
2,5 ml droë dille
50 g pekanneute, gekap
15 ml droë pietersielie
Meng die chedd…
Hierdie sal een van jou staatmaker LowCarb Resepte word - dis blitsvinnig om te maak en absoluut heerlik. Jy kan ook self bietjie aan die resep tweak…
Read More