Hier is 'n wenk: Maak hierdie frikkadelletjies en gooi 'n handvol daavan bo-oor jou bakkie slaai. Dit verhoog die versadigingswaarde van die slaai - …
Read More450 g bees maalvleis
5 ml fyngemaakte knoffel
150 g uie, fyn gekap
2,5 ml varsgemaalde swart peper
5 ml garam masala
1 eier
5 ml olie
5 ml komyn saad
5 ml fy…
1 kg tenderised steak
200 g uie, in ringe gesny
250 g sampioene, in repe gesny
100 g rooi soetrissie, in repe gesny
100 g rooi soetrissie, in repe gesny
2…
Hierdie is een van daardie wonderlike LowCarb-resepte waar die Net Carbs heeltemal wegval omdat die VESEL (fibre) hoër is as die Total Carbs. Dit geb…
Read More1 kg biefstuk
125 ml droë rooi wyn
30 ml olie
5 ml sout
60 ml varsgemaalde swartpeper
100 g uie, gerasper
5 ml droë tiemie
5 ml droë roosmaryn
Sny die biefst…
4 knoffelhuisies, fyngemaak
5 ml droë roosmaryn
100 ml suurlemoensap
5 ml varsgemaalde swartpeper
15 ml sout
25 ml olie
8 skaaptjops (100-120g elk)
Meng die…
250 g bees maalvleis
8 eiers
125 ml room
50 g cheddar, gerasper
50 g sampioene, fyn gekap
50 g soetrissies, fyn gekap
sout en peper na smaak
Braai die maalv…
Read MoreLowCarbers is ongelooflik lief vir hulle biltong...
Die LowCarb Kombuis het in die verlede vir julle 'n treffer Biltong Sop en Biltong Slaai en Bilton…
Ideaal vir 'n koue dag. Bedien dit oor Kamma Rys, Kamma Kapokaartappels of Kamma Noedels - met 'n bietjie gerasperde cheddar, avokado en skeppie suur…
Read MoreHierdie is een van my gunsteling frikkadel-resepte. Indien jy die gereg nóg meer spesiaal wil maak, gooi 'n LowCarb Kaas Sous bo-oor en sprinkel met …
Read MoreHier is 'n wenk: Maak hierdie frikkadelletjies en gooi 'n handvol daavan bo-oor jou bakkie (groente/groente room) sop. Dit verhoog die versadigingswa…
Read More1 kg bees maalvleis
1 eier
sout en peper na smaak
pietersielie na smaak
rissie flokkies na smaak
braaivleis-speserye na smaak
30 ml olie
worcestersous na sm…