Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Vleisgeregte - BEES

LowCarb MOUSSAKA picture

LowCarb MOUSSAKA

By ©️ Leanda C. Retief

LowCarb MOUSSAKA
Ek kry gereeld navrae vir resepte wat eiervrug insluit. Hierdie Moussaka is vinnig, geurvol en die perfekte gereg om jou familie en v…

Read More
SWARTPAN FRIKKADELLE picture

SWARTPAN FRIKKADELLE

By ©️ Leanda C. Retief

500 g bees maalvleis
500 g vark maalvleis
150 g murgpampoentjies, fyn gerasper
50 g ui, fyn gerasper
1 eier
sout en peper na smaak
250 ml bees aftreksel
180…

Read More
SWARTPAN LASAGNA picture

SWARTPAN LASAGNA

By ©️ Leanda C. Retief

Hierdie gaan 'n gunsteling in jou huis word! Ideaal het jy 'n gietyster pan nodig (wat in die oond kan gaan), maar dit werk ook goed in 'n ronde glas…

Read More
BOEREWORS SOSATIES picture

BOEREWORS SOSATIES

By ©️ Leanda C. Retief

500 g dik boerewors
250 g streep spek
100 g sampioene
50 g piekel uitjies

Sny die boerewors in 3cm stukkies. Sny die spek in die helfte deur en draai ‘n …

Read More
EENVOUDIGE GHOULASH picture

EENVOUDIGE GHOULASH

By ©️ Leanda C. Retief

Vir dié van julle wat nie geweet het nie, ghoulash is 'n sop of bredie van vleis en (somtyds) groente, wat met paprika en ander speserye gegeur word.…

Read More
PEPER BIEFSTUK picture

PEPER BIEFSTUK

By ©️ Leanda C. Retief

60 g heel peper korrels
4 stukke biefstuk, 150 g elk
45 ml olie
15 g botter
30 g uie, fyn gekap
125 ml hoender aftreksel
125 ml room

Kap die peperkorrels ef…

Read More
BEESSTERT BREDIE picture

BEESSTERT BREDIE

By ©️ Leanda C. Retief

Hierdie is 'n ou Woollies-resep wat ek decarb het. Dit lewer 'n ryk bredie - ideaal vir 'n koue wintersaand. Die bredie vries goed.

30 ml olie
1,2 kg b…

Read More
Showing items 25-31 of 31
Click here to contact us on WhatsApp