'n Goeie Bolognaise-Sous is noodsaaklik in enige kombuis - nie net in 'n LowCarbers s'n nie. Hierdie resep is redelik maklik, laag in koolhidrate en …
Read MoreHierdie herderspasei kry ‘n heerlike kors van blomkool en pampoen. Dit is een van my gunsteling Herderspastei-resepte om te maak.
Vleismengsel:
30 g bo…
4 minute steaks
sout, peper en pietersielie na smaak
15 g botter
50 g uie, fyn gekap
120 g spinasie, gewas en gekerf
100 g mozzarella, gerasper
Plaas die m…
450 g bees maalvleis
1 knoffelhuisie, fyngemaak
150 g uie, fyn gekap
2,5 ml varsgemaalde swart peper
5 ml garam masala
1 eier
5 ml olie
5 ml komyn saad
5 ml …
Hierdie is 'n vinnige alles-in-een kasserol vir daardie haastige dae.
30 ml olie
75 g uie, gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak
500 g bees maalvleis
250 g sam…
500 g bees maalvleis
30 g swart olywe, fyn gekap
4 knoffelhuisies, fyngemaak
30 g uie, fyn gerasper
15 g vars pietersielie, fyn gekap
5 ml sout
15 ml fyn k…
Beef Stroganoff is een van daardie ou gunstelinge wat so maklik ge-tweak kan word vir LowCarb. Hierdie is een van my gunsteling-resepte vir hierdie b…
Read More100 g ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak
5 ml sout
15 ml kerrie
15 ml LowCarb Blatjang
5 ml borrie
15 ml diabetiese appelkooskonfyt
15 ml asyn
500 g bees m…
500 g blomkool
30 g botter/olie
100 g uie, fyn gekap
50 g murgpamoentjies, gerasper
50 g pampoen, gerasper
500 g bees maalvl…
Hierdie eenvoudige kasserol is een van my absolute LowCarb favourites! Ietsie tussen 'n hamburger en 'n souttert - dit is regtig baie lekker en 'n gr…
Read More30 ml olie
300 g bees maalvleis
200 g tamatie-uiesmoor
15 ml xylitol, of versoeter na smaak
sout en peper na smaak
15 ml droë pietersielie
6 eiers
Verhit di…
Hierdie resep is regtig goedkoop - dit gebruik stowevleis, en maalvleis om die resep te rek. En dit is heerlik vir die koue wintersaande. Bedien dit …
Read More