Hashbrowns is basies 'n groentekoekie wat tradisioneel van aartappel gemaak en vir ontbyt geëet word, maar omdat aartappels nie Lowcarbtoelaatbaar is…
Read MoreNet wanneer jy gedink het dat koolslaai bestaan net uit kool, wortels en mayonnaise, kom daar ‘n resep verby wat jou regtig nogal verstom oor hoe and…
Read MoreKoffie en vark is regtig 'n heerlike kombinasie, en hierdie tjops is werklik iets besonders. Die sous maak ook 'n lekker basis vir enige iets van roe…
Read More500 g sampioene
45 g botter
15 ml braaivleis-speserye
30 ml room
5 ml droë pietersielie
2 ml varsgemaalde swart peper
90 g mozzarella, gerasper
Kerf die sam…
Read More300 g spinasie, gaar gestoom en fyn gekap
50 g uie, fyn gekap
50 g feta, gekrummel
3 eiers
250 ml room
Meng die spinasie en ui saam. Klits die room en eie…
Hierdie was een van die gunsteling geregte wat my ma gemaak het toe ons grootgeword het - ek het dit getweak vir LowCarb en dit is net so lekker!
750 …
15 ml matige kerriepoeier
knippie rooipeper, opsioneel
5 ml droë origanum
5 ml droë roosmaryn
5 ml sout
2,5 ml varsgemaalde swart peper
60 ml olyfolie
8 lam…
500 g skelvis
30 g botter
250 g sampioene, in skyfies gesny
250 ml room
50 g cheddar kaas, gerasper
As jy gevriesde skelvis gebruik, pak dit in ‘n gesmeer…
Hierdie kraakbeskuitjies is een van daardie interessante LowCarb-resepte wat soveel vessel bevat, dat dit nie enige Net Carbs bevat nie. Vir alle pra…
Read More75 g roomkaas
1 eier
45 ml room
10 g lynsaad meel
kunsmatige versoeter na smaak (of LowCarb Stroop*)
Meng die roomkaas, eier en room saam in ‘n klein kast…
60 ml volroom melk
5 ml suurlemoen sap
2 eiers
30 ml xylitol, of versoeter na smaak
300 g amandel meel
7,5 ml koeksoda
7,5 ml bakpoeier
2,5 ml sout
Voorverhi…
Mini pannekoekies is altyd ‘n treffer op ‘n teepartytjie. Dit is maklik om te maak en baie veelsydig – vul dit met ‘n sout vulsel of nog beter, ietsi…
Read More