15 ml koue water
15 ml gelatien, ongegeur
30 ml warm water
60 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
60 ml kakao
250 ml room
Gooi die koue water in ‘…
Read MorePesto is baie veelsydig - en om jou eie te maak, beteken jy kan slegs die beste en gesondste bestanddele daarin gooi. Die positiewe ding is, maak een…
Read MoreDit is baie maklik om pesto self by die huis te maak. Hierdie is 'n baie lekker en eenvoudige reseppie. Maak die pesto in 'n "mortar & pestle" of…
Read MoreHierdie is 'n resep wat ek uit 'n Wenresepte ge-tweak het om op 'n LowCarb Dieet te geniet. Dit was so deksels lekker met regte spaghetti, maar met K…
Read MoreBeef Stroganoff is een van daardie ou gunstelinge wat so maklik ge-tweak kan word vir LowCarb. Hierdie is een van my gunsteling-resepte vir hierdie b…
Read MoreEk sny gewoonlik my hoenderborsies in repies as ek hierdie gereg maak, maar jy kan ook die borsies heel hou of ander hoenderporsies vir die gereg geb…
Read MoreGedink jy gaan muesli/granola mis omdat jy LowCarb? Dink weer!
120 g rou amandels
120 g pekanneute
30 g sonneblom saad
100 g klapper
125 g amandel botter
4…
Chakalaka 'n groot gunsteling by sommige mense, maar as gevolg van die hoë koolhidraat-inhoud van die meeste kommersiële chakalaka's is dit nie heelt…
Read MoreHierdie ontbytstafies is 'n goeie idee vir ontbyt saam met 'n koppie koffie, of om in die kosblik te pak. (Daar is grondboontjiebotter in die resep -…
Read More2 eiers
80 ml room
5 ml vanilla geursel
150 g amandel meel
2 ml bakpoeier
knippie sout
75 g suikervrye sjokolade, fyn gekap
Plaas die eiers, room, vanilla, …
Hierdie is my gunsteling ontbyt vir 'n LowCarb Dieet. Alles in een pan - en blitsvinnig om te maak.
30 g botter
100 g spek
50 g sampioene
1-2 beef/vark c…
250 g boerewors
15 g botter
100 g uie, fyn gekap
100 g soetrissies, in repies gesny
4 eiers
250 ml room
125 ml water
5 ml droë tiemie
knippie wit peper
80 g c…