Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Resepte

GEBAKTE "AARTAPPEL" KOEKIES picture

GEBAKTE "AARTAPPEL" KOEKIES

By Leanda Retief

550 g blomkool, gaar gestoom
125 ml suur room
15 ml fyngerasperde uie
15 ml vars gekapte gras uie (opsioneel)
15 g botter
sout en varsgemaalde swart peper…

Read More
PARMESAAN MURGPAMPOENTJIES picture

PARMESAAN MURGPAMPOENTJIES

By Leanda Retief

250 g murgpampoentjies, in kwarte gesny
50 g parmessaan, fyngerasper
2,5 ml droë tiemie
2,5 ml droë origanum
2,5 ml droë basiliekruid
1 ml knoffel poeier
s…

Read More
GEROOSTERDE PAMPOEN picture

GEROOSTERDE PAMPOEN

By Leanda Retief

500 g pampoen
30 ml olyf olie
sout
fyn naeltjies
fyn kaneel
fyn neut

Voorverhit oond tot 200ºC. Skil die pampoen, skep die pitte uit en sny die pampoen in …

Read More
VALENTYN CHARCUTERIE BORD picture

VALENTYN CHARCUTERIE BORD

By Leanda Retief

💕 Valentynsdag 2024 Resepte - Ligte Etes

‘n Charcuterie Bord verwys basies na ‘n bord waarop allerhande lekkernye uitgepak word. Dit is ‘n spesifieke …

Read More
BLITSVINNIGE PAMPOENSOP picture

BLITSVINNIGE PAMPOENSOP

By Leanda Retief

Dié van julle wat my goed ken, weet dat ek 'n hele versameling "spesiale resepte" het - wat vinnig, goedkoop en flatervry is. Hierdie is nog een van …

Read More
GROENBOONTJIE KASSEROL picture

GROENBOONTJIE KASSEROL

By Leanda Retief

500 g groenboontjies, in stukkies gesny
30 ml olie
250 g spek, in stukkies gesny
200 g uie, gekap
250 g sampioene, gesny
knippie fyn neut
sout en peper na …

Read More
MAALVLEIS-GROENBOONTJIE KASSEROL picture

Hierdie is 'n vinnige alles-in-een kasserol vir daardie haastige dae.

30 ml olie
75 g uie, gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak
500 g bees maalvleis
250 g sam…

Read More
BROCCOLI KOEKIES picture

BROCCOLI KOEKIES

By Leanda Retief

Hierdie koekies gebruik gemaalde lynsaad (flax seed) in plaas van meel. Afhangende van hoe fyn jou lynsaad gemaal is, mag jy dalk bietjie meer of bie…

Read More
GEROOSTERDE PORTOBELLO SAMPIOENE picture

3 portobello sampioene
60 ml olie
30 g uie, fyngekap
4 knoffelhuisies, fyngemaak
30 ml balsamiese asyn

Vee die sampioene met 'n klam lappie af en verwyder…

Read More
ONTBYT WRAP picture

ONTBYT WRAP

By Leanda Retief

2 eiers
30 g cheddar, gerasper
15 ml room
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
groot slaaiblaar

Verhit bietjie olie/botter in 'n braaipan en breek die…

Read More
ONTBYT FRITTATA picture

ONTBYT FRITTATA

By Leanda Retief

‘n Frittata is ‘n gereg wat halfpad op die stoof en halfpad in die oond gemaak word, dus maak seker dat jy ‘n pan gebruik wat wel in die oond kan gaa…

Read More
MEDITERREENSE FRIKKADELLE picture

MEDITERREENSE FRIKKADELLE

By Leanda Retief

500 g bees maalvleis
30 g swart olywe, fyn gekap
4 knoffelhuisies, fyngemaak
30 g uie, fyn gerasper
15 g vars pietersielie, fyn gekap
5 ml sout
15 ml fyn k…

Read More
Showing items 157-168 of 311
Click here to contact us on WhatsApp