Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Resepte

SOETSUUR-HOENDERLEWERS picture

SOETSUUR-HOENDERLEWERS

By Leanda Retief

500 g hoenderlewers, skoongemaak
30 ml botter
150 g uie, gekap
150 g groen soetrissie (of meng geel, rooi en groen)

Soetsuur Sous:
125 ml xylitol/eryrthri…

Read More
RATATOULLI picture

RATATOULLI

By Leanda Retief

'n LowCarb Kombuis-tweak van ‘n baie ou bekende resep. Bedien dit oor Kamma Rys, Tagliatelli of Kamma Kapok Aartappels. Dit is ook heerlik oor gebraa…

Read More
LowCarb SJOKOLADE PLAATKOEK picture

LowCarb SJOKOLADE PLAATKOEK

By Leanda Retief

Ek is ONGELOOFLIK opgewonde oor hierdie resep! 'n Plaatkoek maak dinge net soveel makliker vir verjaarsdae en "bordjie soet" dae. Die koek word in 'n…

Read More
GEROOSTERDE GROENTE SLAAI picture

GEROOSTERDE GROENTE SLAAI

By Leanda Retief

50 g pampoen, in blokkies gesny
50 g murgpampoentjies, in ringetjies gesny
50 g sampioene, gehalveer
50 g rooi soetrissie, in groterige stukke gesny
50 g…

Read More
LEWER BREDIE picture

LEWER BREDIE

By Leanda Retief

500 g hoenderlewertjies, skoongemaak
sout en peper na smaak
25 g botter
100 guie
100 g groen soetrissie, in repe gesny
25 ml tamatie puree
1 hoender aftrek…

Read More
EIERVRUG SKYFIES picture

EIERVRUG SKYFIES

By Leanda Retief

Hierdie skyfies is op sy beste vars berei en dadelik geëet – dit trek klam indien dit te lank gebêre word. 

500 g eiervrug
45 ml olie
1 knoffelhuis…

Read More
LowCarb ELEKTROLIET DRANKIE picture

LowCarb ELEKTROLIET DRANKIE

By Leanda Retief

In die somer is dit baie belangrik om genoeg water te drink – veral die van ons wat LowCarb, aangesien LowCarb reeds met die elektroliet balans in di…

Read More
BORRIEMOSTERD VISFILETTE picture

BORRIEMOSTERD VISFILETTE

By Leanda Retief

Jy kan tegnies enige vis vir hierdie resep gebruik - ek het dit al met stokvis, snoek en salm probeer. Die kombinasie borrie en mosterd mag dalk vree…

Read More
PAMPOENKOEK MET ROOMKAAS VERSIERSEL picture

Nog 'n uitstekende plan met oorskiet-pampoen! Die koek is heerlik klam (as gevolg van die pampoen) en herrinner sterk aan wortelkoek, behalwe natuurl…

Read More
SJOKOLADE BROWNIES (MET PAMPOEN) picture

Het jy oorskiet pampoen in die huis? Niks nodig vir opgewarmde pampoen nie - gebruik dit en maak hierdie heerlike, klam brownies!

3 eiers
90 g gaar, fy…

Read More
KERRIE FRIKADELLE picture

KERRIE FRIKADELLE

By Leanda Retief

450 g bees maalvleis
1 knoffelhuisie, fyngemaak
150 g uie, fyn gekap
2,5 ml varsgemaalde swart peper
5 ml garam masala
1 eier
5 ml olie
5 ml komyn saad
5 ml …

Read More
FETA-en-SPEK ROOIKOOL picture

FETA-en-SPEK ROOIKOOL

By Leanda Retief

LowCarb Resepte is maar geneig om aan die wit-geel-groen-vaal spektrum te wees - visueel gesproke nou. Rooikool is een van die ideale maniere om biet…

Read More
Showing items 145-156 of 311
Click here to contact us on WhatsApp