Grondboontjiebotter op LowCarb is OK - ek weet nie almal stem daarmee saam nie, maar eerstens is grondboontjiebotter goedkoper as ander neutebotters …
Read MoreWanneer dit bessie-tyd is, is die goeie nuus dat LowCarbers kan en mag so bietjie aarbei/bessie-toelaatbare konfyt inneem! Hierdie resep is heeltemal…
Read More30 g botter
250 g vars baba spinasie, gewas en gekerf
250 g sampioene, gekerf
100 g uie, gekap
6 eiers
250 g roomkaas, saggemaak
250 g cheddar, gerasper
sou…
🥘 GARAM MASALA
Garam Masala word dikwels gebruik in die plek van kerrie - dit gee 'n baie meer geurige kerrie as wat mens met gewone kerriepoeier kry.…
115 g botter, in blokkies gesny
120 g amandel meel
35 g klapper meel
180 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
10 ml ongegeurde gelatien
5 ml vanil…
1 kg hoender borsies, ontbeen en velloos
45 g botter
hoenderspeserye, droë roosmaryn en tiemie na smaak
1 knoffelhuisie, fyngemaak
80 ml hoender aftrekse…
120 g roomkaas, saggemaak
1 eier
1 knoffelhuisie, fyngemaak
2.5 ml sout
2.5 ml gemengde kruie
150 g amandel meel
100 g cheddar, gerasper
60 ml room
60 ml wat…
500 ml kookwater
5 Rooibos teesakkies
60 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
1,5 liter koue water
1 suurlemoen
Gooi die kookwater oor die teesakk…
Read More150 g gevriesde bessies (gemeng of een soort)
25 g vars ment blare
1 lemmetjie
30 ml lemmetjie sap
10 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak …
4 rooibos tee sakkies
2 pepperment tee sakkies
2 liter kookwater
45 ml versoeter, of na smaak
Gooi die kookwater oor die teesakkies en laat trek vi…
Read More250 g gemengde bessies
125 ml suurlemoen sap
8 rooibos tee sakkies
4 liter kookwater
125 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
Plaas die bessies en…
Read More