Hierdie gewilde resep het in 2014 sy verskyning op Die LowCarb Kombuis se blad gemaak, en is later in Skokterapie opgeneem - wat bewys dat mens baie …
Read MoreMin mense besef dit, maar mayonnaise is perfek vir 'n LowCarb Dieet. En tuisgemaakte mayonnaise is soveel lekkerder as winkel-mayonnaise, het baie mi…
Read MoreHierdie blokkies is ongelooflik. Jy sal nie weer sjokolade mis wanneer jy 'n voorraad hiervan in die kas het nie. Dit werk so bietjie duur uit as gev…
Read MoreSo elke dan-en-wan kom mens op 'n resep af wat jy sommer weet - hierdie een gaan my lewe verander! In die 10 jaar wat ek al met LowCarb resepte doeni…
Read More50 g vars bloubessies
30 ml xylitol/erythritol
5 g vars ment blare
250 ml wit rum
125 ml vars lemmetjie sap
500 ml soda water
ys
vars bloubessies en ment bl…
Gedink jy kan nie brood poeding eet omdat jy nie kan brood eet nie? Jy kan! Jy kan hierdie poeding met enige toegelate LowCarb Brood maak. Bedien die…
Read MoreKort na LowCarb Maaltydplanne en Resepte Volume 1 verskyn het, kry ek 'n email van 'n dametjie wat vertel haar man is mal oor "potato bake" - hy wil …
Read More50 g botter
700 g kopkool
250 ml room
sout en peper na smaak
15-30 ml droë pietersielie
Smelt die botter in 'n groot kastrol. Was die kool en sny dit in d…
Hierdie resep is een van die redes waarom ek so entoesiasties oor die Lugbraaier/AirFryer is - sit jou eiers in 'n ramekinbakkie in die lugbraaier, p…
Read More15 ml olie
50 g uie, fyn gekap
120 g gerookte salm, gevlok
sout en peper na smaak
10 ml vars pietersielie, fyn gekap
8 eiers
60 ml room
90 g roomkaas, sagge…
2 groot eiers
30 ml room
50 g gaar boerewors, in stukkies gesny
5 ml olie
25 g cheddar, gerasper
Klits die eiers en room en laat eenkant staan. Verhit die…
Hierdie slaai gaan een van jou groot gunstelinge word. (Ek hou daarvan om extra lean maalvleis vir hierdie slaai te gebruik, want dit word nie so vet…
Read More