En vir ingeval jy op soek was na 'n goeie braaisous/marinade... 'n Goeie braaisous is altyd 'n goeie resep om te hê. Hierdie een is laag in olie en e…
Read MoreEenvoudig en eenvoudig maklik! Jy kan die spek uitlaat as jy wil - dit maak nie enige verskil aan die Net Carb-inhoud van die gereg nie.
300 g spinasi…
15 ml olie
100 g uie, fyn gekap
500 g hoender lewertjies, in stukkies gesny
15 ml rissie vlokkies, of na smaak
1 ml rooipeper, of na smaak
100 ml room
Verh…
heel hoender van 3 kg
10 ml droë roosmaryn, fyngemaak
3 knoffelhuisies, fyngemaak
5 ml sout
5 ml peper
100 g uie, fyngekap
125 ml hoender aftreksel
125 ml b…
20 hoender vlerkies
45 ml olie
50 g uie, gerasper
1 knoffelhuisie, fyngemaak
60 ml lemmetjie sap
15 ml rissie poeier
10 ml fyn komyn
sout en peper na smaak
M…
15 ml gelatien, ongegeur
60 ml warm water
250 g komkommer
125 ml mayonnaise
250 g roomkaas, gegeur of ongegeur
60 ml room
50 g dill agurkies, gerasper
Los d…
Ek maak graag slaaie met aarbeie en avokadopeer-variasies. Dit lyk vir my mooi, en die kombinasie is heerlik. Hierdie spesifieke slaai gaan saam met …
Read MoreErtjies word nie gewoonlik op 'n LowCarb Dieet toegelaat nie - dit is iets wat eers later in die Dieet bygevoeg kan word. Maar die hoeveelheid ertjie…
Read More60 ml suur room
30 ml mayonnaise
50 g dill agurkies
200 g hoenderborsies, gaar en in blokkies gesny
30 g rooi soetrissie, gekap
30 g seldery, fyn gekap
20 …
Kerrie, borrie en mosterd gee 'n geel kleurtjie aan hierdie slaai, en saam met die agurkies 'n baie lekker smaak.
300 g blomkool, in stukkies gesny
3 e…
Ek het grootgeword met hierdie slaai in die huis - as dit warm is, was my ma baie lief daarvoor om dit te maak. Ek het dit decarb en in plaas van gew…
Read MoreEk vind myself deesdae meer lus vir 'n min-moeite kasserol as vir 'n stukkie vleis met slaai. Hierdie kasserol sal 'n wenner wees by jou gesin! (Jy k…
Read More