15 ml olie
500 g hoenderborsies, ontvel en in blokkies gesny
75 ml mayonnaise
15 ml wit asyn
30 g rooi uie, fyngekap
2 hardgekookte eiers
100 g seldery, in…
Daar is so baie variasies op die immergewilde Broccoli Slaai, maar ek het gedink - kom ons maak hierdie een GROEN! Gelukkig vir ons, is meeste groen …
Read MoreSuikervrye/LowCarb speserye en geurmiddels is dikwels problematies, want meeste hiervan bevat of suiker, of koolhidraat-vullers. Dit is maar altyd be…
Read MoreMaak kosblikke inpak (of Vrydagaand se burger-aand) maklik en heerlik met hierdie broodrolletjies.
180 g amandel meel
30 g psyllium husk poeier
10 ml ba…
Omelet Rolletjies is een van my gunsteling LowCarb-geregte. Dis vinnig en veelsydig. Jy kan omelet rolletjies in twee sny, of jy kan dit in dunnerige…
Read MoreOnder 1g Net Carbs Per Porsie
Een van die heerlike resepte uit LowCarb Skokterapie.
Hierdie tertjes is een van die LowCarb Kombuis se gewildste resepte…
Hierdie gereg is ideaal vir ‘n braai in plaas van tradisionele “potato bake” – dit gaan goed saam met enige vleisgeregte.
500 g broccoli, in kleinerig…
Ons het dikwels oorskiet vleis (soos na 'n braai) wat ons nie weet wat om mee te maak nie. Hierdie reep is perfek daarvoor. (Of nog beter - braai eks…
Read MoreHierdie eenvoudige kasserol is een van my absolute LowCarb favourites! Ietsie tussen 'n hamburger en 'n souttert - dit is regtig baie lekker en 'n gr…
Read More2 eiers
30 ml room
10 g uie, fyn gekap
50 g spek of ham, fyn gekap
30 g groen/rooi soetrissie, fyn gekap
2 ml rissiepoeier, of na smaak
5 ml xylitol, of ve…
15 g botter
1 eier
15 ml klapper meel
2 ml psyllium husk poeier
60 ml (klapper) room
knippie sout
Meng al die bestanddele saam in 'n klein kastrolletjie. V…
2 eiers
15 ml water
sout en peper na smaak
15 g botter
50 g gaar hoender, in blokkies gesny
10 g swart olywe, in skyfies gesny
15 g tamatie, in klein blokk…