Nog steeds een van die beste poedings - vir LowCarbers of nie-LowCarbers!
25 g kakao poeier, onversoet
15 g klapper meel
knippie sout
3 eiers
180 g botter…
Lynsaad is ‘n wonderlike manier om vesel en omega-vetsure in jou dieet te kry – dus is hierdie plaatkoekies lekker en gesond, en omdat dit lynsaad is…
Read More5 ml olie
25 g uie, fyn gekap
50 g sampioene, in repies gesny
2 eiers
sout en peper na smaak
30 g cheddar, gerasper
Verhit die olie in 'n omelet pan en bra…
500 g blomkool
250 ml mayonnaise
6 peppadews, fyn gekap
1 ui, fyn gekap
125 g spek stukkies, bros gebraai
2 eiers, hardgekook en afgedop
4 dill agurkies, i…
Die sesam olie in hierdie slaai is dra by tot die geur en smaak van die slaai - indien jy nie sesam olie het nie, kan jy dit met enige ander olie ver…
Read MoreDie mooi van hierdie slaai is dat al die slaaibestanddele in klein blokkies opgekap moet word en dan deurgemeng word sodat die kleure kan meng. Dit l…
Read More125 ml balsamiese asyn
200 g murgpamoentjies
30 ml olie
100 g rooi uie, in ringe gesny
1 knoffelhuisie, fyngemaak
50 g rooi soetrissies, in repe gesny
50 g…
1 kg tenderised steak
200 g uie, in ringe gesny
250 g sampioene, in repe gesny
100 g rooi soetrissie, in repe gesny
100 g rooi soetrissie, in repe gesny
2…
'n Eenvoudige Tuna Slaai, opgedress met 'n Griekse Slaai-geurtjie. Hierdie is een van my gunsteling slaaie in die somer - die olywe en feta gaan baie…
Read More500 g hoenderlewer, skoongemaak
sout en peper na smaak
25 g botter
100 guie
100 g groen soetrissie, in repe gesny
25 ml tamatie puree
250 ml kookwater
1 hoe…
Rys word nie op 'n LowCarb Dieet toegelaat nie. Nou hoe gemaak as mens 'n lekker souserige bredie maak, of kerrie, of roerbraai of risotto? Mens maak…
Read More2 eiers
5 ml mosterd poeier
2.5 ml droë origanum
15 ml warm water
30 ml suur room
25 g botter
sout en peper na smaak
Meng die eiers, mosterd, origanum, wate…