Die gaarmaaktyd van hierdie broodjie sal afhang van hoe groot die bakkie is waarin dit gemaak word, asook hoe sterk die mikrogolf is. Wanneer jy egte…
Read MoreMoeg van opgestoomde stokvis? Probeer hierdie resep. Dis heerlik. Ek dink nie jy sal ooit weer "vervelige stokvis" op 'n ander manier as hierdie wil …
Read More350 g blomkool
15 ml olyf olie
1 knoffelhuisie, fyn gemaak
15 g room kaas
25 g parmessaan, gerasper
knippie varsgemaalde swart peper
sout na smaak
Stoom die…
450 g gevriesde spinasie
100 g roomkaas (gegeur of ongegeur)
45 ml room
250 g cheddar, gerasper
Stoom die spinasie tot gaar en dreineer. Mikrogolf die ro…
200 g kalamari steaks
15 g botter
Droog die kalamari met kombuispapier af en geur na smaak met sout, peper, vis speserye en droe pietersielie. Smelt di…
110 g botter
110 g roomkaas
110 g amandel meel
110 g ongegeurde proteïen poeier (of vanilla of sjokolade)
5 eiers
250 ml water
30 ml xylitol, of versoeter …
Ek kan nie werklik besluit of hierdie ontbytpap of poeding is nie - dis amper te veel sago-poedingrig om vir ontbyt deur te gaan, maar aangesien so b…
Read MoreEk noem hierdie stafies "dodelik" - omdat dit so vrek lekker is! En dis verspot maklik om te maak! Onthou net dat as gevolg van die sjokolade, is hie…
Read MoreEk lees nou-die-dag iemand vertel dat Cola-gegeurde Drink-o-Pop baie lekker smaak in gewone, ongegeurde joghurt. En dit laat my toe dink... Nou die u…
Read MoreEk het 'n versoek vir 'n decarbed Gemmerpoeding gehad - ek hoop hierdie een geval, want dit is vrek lekker. Jy kan ook die gemmer vervang met fyn kan…
Read More60 g suikervrye sjokolade
60 ml kakao
2 eiers
125 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
500 ml room
125 ml water
5 ml vanilla geursel
Smelt die sjoko…
Een van die dinge wat ek die meeste op 'n LowCarb Dieet geniet, is jellie. Jellie is toelaatbaar - en daar is ook heelwat navorsing wat bewys dat gel…
Read More