Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Resepte

LowCarb TIRAMISU picture

LowCarb TIRAMISU

By Leanda Retief

Hierdie tiramisu bestaan uit koeklae wat van amandelmeel gebak word, ‘n heerlike koffie-gegeurde vla. Die Resep het die eerste keer in 2017 op Die Lo…

Read More
SJOKOLADE POEDING (Enkel/Dubbel Porsie) picture

Ek hou van KLEIN porsies poeding - vir die eenvoudige rede dat dit bekostigbaar is om te maak, en natuurlik nie die risiko het dat mens te veel daarv…

Read More
KORSLOSE KAASKOEK picture

KORSLOSE KAASKOEK

By Leanda Retief

Een van die positiewe dinge van LowCarb is kaaskoek! Toelaatbare bestanddele en eintlik redelik laag in koolhidrate. Hierdie kaaskoek-resep is vir ja…

Read More
DRINK-o-POP JELLIE picture

DRINK-o-POP JELLIE

By Leanda Retief

Hierdie jellie is een van daardie Top 10 LowCarb-resepte vir my persoonlik. Nie omdat dalk so lekker is nie, maar omdat dit so 'n lewensredder is! Ee…

Read More
DUBBEL SJOKOLADE MOUSSE picture

DUBBEL SJOKOLADE MOUSSE

By Leanda Retief

Sjokolade mousse is een van die voordele van LowCarb - ons mag dit eet! Hierdie is een van my gunsteling sjokolade mousse-resepte, dalk so bietjie me…

Read More
SJOKOLADE BROWNIES met PAMPOEN picture

Soms weet mens nie wat om met oorskiet groente te doen nie - en dan is die lekkerste opsie, recycle dit vir poeding!

3 eiers
90 g gaar, fyn pampoen
180 …

Read More
JELLIE KAASKOEK picture

JELLIE KAASKOEK

By Leanda Retief

Hierdie reseppie is verspot maklik om te maak, en dit is heerlik lig na 'n swaar ete. Jy kan die resep verdubbel as jy 'n tert verkies, of vir meer m…

Read More
GEURIGE FRIKADELLETJIES picture

GEURIGE FRIKADELLETJIES

By Leanda Retief

Hierdie is een van daardie wonderlike LowCarb-resepte waar die Net Carbs heeltemal wegval omdat die VESEL (fibre) hoër is as die Total Carbs. Dit geb…

Read More
PEPER-BEES SOSATIES picture

PEPER-BEES SOSATIES

By Leanda Retief

1 kg biefstuk
125 ml droë rooi wyn
30 ml olie
5 ml sout
60 ml varsgemaalde swartpeper
100 g uie, gerasper
5 ml droë tiemie
5 ml droë roosmaryn

Sny die biefst…

Read More
SUURLEMOEN-KNOFFEL SKAAPTJOPS picture

4 knoffelhuisies, fyngemaak
5 ml droë roosmaryn
100 ml suurlemoensap
5 ml varsgemaalde swartpeper
15 ml sout
25 ml olie
8 skaaptjops (100-120g elk)

Meng die…

Read More
ONTBYTSPEK VETBOMME picture

ONTBYTSPEK VETBOMME

By Leanda Retief

Heerlike alternatief vir onbyt - of tussen-in happie. dit kan selfs ingepak word kantoor toe.

1 eier, hardgekook en afgedop
30 g avokado
60 ml botter
15 …

Read More
MAALVLEIS TERTJIES picture

MAALVLEIS TERTJIES

By Leanda Retief

250 g bees maalvleis
8 eiers
125 ml room
50 g cheddar, gerasper
50 g sampioene, fyn gekap
50 g soetrissies, fyn gekap
sout en peper na smaak

Braai die maalv…

Read More
Showing items 85-96 of 311
Click here to contact us on WhatsApp