LowCarbers is ongelooflik lief vir hulle biltong...
Die LowCarb Kombuis het in die verlede vir julle 'n treffer Biltong Sop en Biltong Slaai en Bilton…
Vinnig en eenvoudig vir 'n weeksaand, of selfs vir ontbyt oor 'n naweek. Hierdie is een van my gunsteling quiches - soms sprinkel en ook bietjie gekr…
Read MoreIdeaal vir 'n koue dag. Bedien dit oor Kamma Rys, Kamma Kapokaartappels of Kamma Noedels - met 'n bietjie gerasperde cheddar, avokado en skeppie suur…
Read More1 kg lamsvleis, in klein blokkies gesny
100 g uie, fyn gekap
3 knoffelhuisies, fyn gemaak
8 roma tamaties, gehalveer
100 g murgpamoentjies
60 ml asyn
45 ml…
30 ml olie
2,5 ml rooi peper
2,5 ml rissie poeier
2,5 ml uie poeier
2,5 ml knoffel poeier
knippie fyn kaneel
200 g hoender borsies, in blokkies gesny
125 ml…
Hierdie is een van my gunsteling frikkadel-resepte. Indien jy die gereg nóg meer spesiaal wil maak, gooi 'n LowCarb Kaas Sous bo-oor en sprinkel met …
Read MoreHier is 'n wenk: Maak hierdie frikkadelletjies en gooi 'n handvol daavan bo-oor jou bakkie (groente/groente room) sop. Dit verhoog die versadigingswa…
Read More1 kg bees maalvleis
1 eier
sout en peper na smaak
pietersielie na smaak
rissie flokkies na smaak
braaivleis-speserye na smaak
30 ml olie
worcestersous na sm…
'n Goeie Bolognaise-Sous is noodsaaklik in enige kombuis - nie net in 'n LowCarbers s'n nie. Hierdie resep is redelik maklik, laag in koolhidrate en …
Read MoreBroccoli-Hoender is een van my gunsteling wintersresepte. Maar dit is darem nie net beperk tot winter nie - dit is 'n gereg vir enige dag en 'n heerl…
Read More250 g bees maalvleis
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
50 g feta, gekrummel
30 g swart olywe, fyn gekap
10 ml suurlemoen skil, fyn gerasper
15 ml d…
50 g groen soetrissies, fyn gekap
50 g rooi soetrissies, fyn gekap
30 g uie, fyn gekap
30 g dill agurkies, fyngekap
50 g gerookte hoender, fyn gekap
50 g …