LowCarbers is ongelooflik lief vir hulle biltong...
Die LowCarb Kombuis het in die verlede vir julle 'n treffer Biltong Sop en Biltong Slaai en Bilton…
250 g spek
4 eiers
250 ml room
125 ml water
5 ml droë tiemie
knippie wit peper
50 g mozzarella, gerasper
50 g cheddar, gerasper
Pak die spek op ‘n papi…
Read MoreHierdie herderspasei kry ‘n heerlike kors van blomkool en pampoen. Dit is een van my gunsteling Herderspastei-resepte om te maak.
Vleismengsel:
30 g bo…
500 g ontbeende, vellose hoenderborsies
100 g roomkaas
50 g mozzarella, gerasper
50 g grasuie, fyn gekap
2 knoffelhuisies, fyngemaak
8 repe streepspek
Halv…
Read More90 ml soja sous
15 ml braaivleis speserye
5 ml peper
10 ml sesam olie
10 ml lemmetjiesap
6 knoffelhuisies, fyngemaak
6 vark tjops (+/-100g elk)
Meng die soj…
Read More2 hoenderborsies
sout en swartpeper na smaak
30 ml olie
250 g sampioene, in repe gesny
125 ml water
15 g botter
Voorverhit die oond na 200°C. Ontbeen die h…
Read Moreheel hoender van 3 kg
10 ml droë roosmaryn, fyngemaak
3 knoffelhuisies, fyngemaak
5 ml sout
5 ml peper
100 g uie, fyngekap
125 ml hoender aftreksel
125 ml b…
Hoender is altyd my "go to" (en maalvleis) as ek nie weet wat om te maak nie. Dis redelik goedkoop en veelsydig - en die LowCarb toelaatbare geregte …
Read More180 g amandel meel
75 g psyllium husk poeier
10 ml bakpoeier
5 ml sout
37,5 ml asyn
3 eier witte
250 ml kookwater
Voer die airfryer se mandjie/bakplaat met …
500 g bees wors
6 eiers
1 ui, in ringe gesny
sout en peper na smaak
Druk die wors uit die derms uit en verdeel die vleis in 6 ewe groot dele. Druk die wo…
500 g pampoen
30 ml olie
sout en swart peper na smaak
30 g ongesoute botter
30 ml Dijon mosterd
15 ml vars pietersielie, fyn gekap
Sny die pampoen in blokk…
Read More2 snye LowCarb Brood (van jou keuse)
2 eiers
15 ml melk
2,5 ml fyn kaneel
2 ml vanilla geursel
5 ml xylitol, opsioneel
Sny die brood in blokkies en pak dit…
Read More