Hierdie sopresep was een van die heel eerste resepte wat ek decarb en op Die LowCarb Kombuis se blad geplaas het, presies 10 jaar gelede. Dit is nog …
Read More750 ml mango & lemoen suikervrye koeldrank
3 liter soda water
750 ml droë wit vonkelwyn
Meng die Slimsy, soda water en vonkelwyn saam in ‘n ponsbak.…
240 g roomkaas, saggemaak
60 ml sterk koffie, voorberei en afgekoel
60 ml xylitol, of versoeter na smaak
250 ml room
Plaas die roomkaas in ‘n mengbak. Me…
6 hoender dye, met vel aan
20 ml olie
60 ml Dijon-mosterd
60 ml room
30 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
5 ml borrie
5 ml mosterd saad, opsione…
'n Klassieke gunsteling - geskik vir LowCarbers. Hierdie is 'n baie basiese resep - jy kan ander LowCarb-toelaatbare vleis en/of groente bysit.
700 g …
Hierdie is so ‘n eenvoudige (en baie gewilde) resep, dat mens nie eintlik ‘n resep nodig het nie.
Vir variasie, gebruik enige van die volgende tipes k…
Een van my gunsteling vinnige en maklike etes! Hoe meer kaas, hoe lekkerder smelt die broodjie!
Ons maak eerste die Broodjie:
45 ml (3 E) amandel meel
1…
500 g dik boerewors
250 g streep spek
100 g sampioene
50 g piekel uitjies
Sny die boerewors in 3cm stukkies. Sny die spek in die helfte deur en draai ‘n …
60 ml (4 E) lynsaad meel
5 ml bakpoeier
knippie sout
30 ml (2 E) volroom melk
1 eier
Plaas al die bestanddele in ‘n mengbakkie en meng goed deur met ‘n dr…
Read MoreToe my oudste glutenvry gegaan het, was dit ‘n permanente kopseer oor wat hy kan eet in plaas van brood, en wat ek kan insit skool toe. Ek het hierdi…
Read More30 g spinasie, in dun repe gesny
15 ml olie
2 eiers
15 g feta, gekrummel
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
Plaas die spinasie in 'n pan en voeg 15…
6 jalapeno-rissies
180 g roomkaas
50 g feta, gekrummel
12 repe streep spek
Voorverhit die oond tot 220°C. Verwyder die sade uit die rissies en laat dit i…