250 g sampioene
30 ml olie
3 knoffelhuisies, fyngemaak
150 g soetrissies, in repies gesny (enige kleur)
100 g ui, in ringe gesny
5 ml suurlemoensap
sout en…
Vir dié van julle wat nie geweet het nie, ghoulash is 'n sop of bredie van vleis en (somtyds) groente, wat met paprika en ander speserye gegeur word.…
Read More120 g amandel meel
50 g kakao
125 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
7,5 ml bakpoeier
5 ml vanilla geursel
3 eiers
160 ml room
90 g botter, gesmel…
OK, hierdie resep het ek getweak lank voordat lugbraaiers mode geraak het, en toe was geroosterde groente 'n redelik omslagtigheid. Nou is dit vinnig…
Read MoreNet omdat die weer so perfek is vir pannekoek in die Kaap, het ek besluit om hierdie oldie weer te gaan uitkrap... Ek het hierdie resep jare gelede b…
Read MoreVis smaak net soveel beter met krummels om. Maar dis nie onmoontlik nie op ‘n LowCarb Dieet nie. Probeer gerus hierdie resep volgende keer as jy lus …
Read More750 g ohoenderborsies, ontbeen
30 ml olie
150 g uie, in ringe gesny
1 knoffelhuisie, fyngemaak
15 ml kerrie poeier
5 ml borrie
2,5 ml paprika
400 ml klapper…
30 g botter
100 g streep spek, fyn gekap
250 g uie, in ringetjies gesny
sout en peper na smaak
4 varktjops (ongeveer 100 g elk)
100 ml hoender aftreksel
60…
60 g heel peper korrels
4 stukke biefstuk, 150 g elk
45 ml olie
15 g botter
30 g uie, fyn gekap
125 ml hoender aftreksel
125 ml room
Kap die peperkorrels ef…
1 kg hoender dye
sout, peper en hoender speserye na smaak
10 knoffelhuisies
30 ml olie
30 ml suurlemoen sap
5 ml droë kruie
10 g varsgekapte pietesielie
Pla…
100 g spinasie
4 eiers
60 g botter, gesmelt
60 ml water
knippie sout
40 g klapper meel
2 ml bakpoeier
25 g parmessaan, gerasper
25 g feta, gekrummel
45 g swar…
4 eiers
60 g botter, gesmelt
60 ml water
30 g klapper meel
2 ml bakpoeier
1 ml sout
1 ml peper
25 g parmeessaan, gerasper
20 g gras uie, fyn gekap
35 g chedda…